Amy Ryan | |
Geboortenaam | Amy Beth Dziewiontkowski[1][2] |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1987–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Amy Ryan (gebore 3 Mei 1969) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Gone Baby Gone (2007), Win Win (2011), Escape Plan (2013), en Birdman or (The Unexpected Virtue of Ignorance) (2014).